WILDE WESTE-WILDVANG
Mar 19, 2021
3 minutes
PIET ROUX
Die stofwolk verskyn op die horison. Die wildvangspan is in aantog.
‘As ’n bike ge-start het, moet jy hom aan die gang hou, anders loop hy nooit weer daardie dag nie.’
’n Vragmotor vervoer die vangnette en toerusting. Die motorfietse is agterop ’n sleepwa. ’n Skeeloog Ford F100 en ’n ou 2.2 Isuzu-diesel is deel van die groep.
Skaars gestaan, of die enjinkappe is oop. Hier en daar borrel rook uit.
Die eens
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days