Landbouweekblad

LBW SE VERSKONING AAN MNR. BHEKI CELE, MINISTER VAN POLISIE

Na aanleiding van berigte op (“Cele: Boere moenie kla as hulle seerkry”, 22 September 2020) en in (“Cele-besoek gooi vet op die vuur”, 8 Oktober 2020, bl. 14) hetgedeeltes van die Suid-Afrikaanse perskode oortree het. In die berigte is verslag gedoen oor beweerde uitlatings van mnr. Bheki Cele op ’n vergadering van boere en gemeenskapslede om spanning in die distrik Normandien in KwaZulu-Natal te bespreek ná die moord op mnr. Glen en me. Vida Rafferty, ’n boere-egpaar van die omgewing.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit