KALENDER
Mar 19, 2021
2 minutes
BOEREDAE
27-28 MAART: Werksessie met Gabe Brown (’n Amerikaanse kenner van herlewingslandbou), aangebied deur die instituut vir volhoubare boerdery in Suid-Afrika, Lowerland-plaas, Prieska. E-pos: info@permaculture instituteforsouthernafrica.org
FEESTE, EKSPO’S
26 MAART: Aankondiging van die Suid-Afrikaanse suiwelkampioene, aangebied deur Agri-Expo. Razelle Galant, e-pos: razelle@ agriexpo.co.za
2-5 APRIL: Sandstone-stoomtreinekspo. Tel. 051 933 2235 of www. sandstone-estates.com
Internasionale Sauvignon blanc-dag, aangebied deur Agri-Expo.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days