Kalender
Mar 11, 2022
3 minutes
KONFERENSIES
15 MAART: Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou. Kaapstad. E-pos: events@ landbou.com
15-17 MAART: Kongres en uitstalling, SA Besproeiingsinstituut, Gqeberha Sun Boardwalk. Nuwe kennis, nuutste tegnologie en nuwe geleenthede in produktiwiteit, volhoubaarheid en waterbesparing in die landbou. Web: www.sabi.co.za of e-pos: riana@sabi.co.za
16 MAART: Wyntoerismekonferensie, Boschendal. Die waarde van wyntoerisme as ’n sleutelwerktuig om wynverkope aan te vuur, met die klem op die smee van regstreekse verbruikersverhoudings. Web: www.winetourism.co.za
Saai- simposium, Laingsburg.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days