BENADERING MAAK SAAK
Mar 19, 2021
2 minutes
— CHRIS BURGESS
Die nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se sesde agtereenvolgende nederlaag in die howe is allesbehalwe goeie nuus. Die appèlhof in Bloemfontein het die NDBV se aansoek om appèl van die hand gewys nadat die NDBV se aansoek om ’n interdik te behou wat die uitvoermaatskappy Al Mawashi sou dwing om die uitvoer van diere
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days