Landbouweekblad

WAAR IS DIE POLISIE?

Dit was skokkend om te verneem dat daar volgens landelike veiligheidsorganisasies al tot R30 miljoen se saad en ander produksiemiddele in die Vrystaat en Noordwes vanjaar gesteel is (berig op bl. 14). Wat skokkender is, is die SA Polisiediens se klaarblyklike afwesigheid om die misdade hok te slaan.

Manie praat met die boer Johan Rautenbach by Bothaville, wat onlangs deurgeloop het toe diewe met twee minibustaxi’s ’n halfmiljoen rand se saad op sy plaas kom steel het.

Die eerste ding wat opval,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh