Satelliete help digitale kloof oorbrug
Mar 12, 2021
3 minutes
Deur Glenneis Kriel
die maatskappy SES, verskaffer van oplossings vir konnektiwiteit, gaan teen einde vanjaar ’n satelliet-kommunikasiestelsel genaamd O3b mPower in werking stel om konnektiwiteit in afgeleë gebiede in Afrika en die selfoonbedrywe ’n groot hupstoot te gee.
, sê die maatskappy het in 2013 sy eerste O3b-oplossing, wat op medium-wentelbaan- satellietkommunikasie gegrond is, bekendgestel. Die naam O3b is ’n weerspieëling van die maatskappy se begeerte om konnektiwiteit na 3 miljard mense te bring, wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days