Finweek - Afrikaans

Die tuistebouer Lennar is eintlik ’n logiese keuse

covid-19 het baie dinge in ons wêreld en lewens verander. Dit was interessant om te sien hoe mense se gedrag verander en hoe dit nie net ons lewenswyse nie, maar ook batepryse en beleggingsoorwegings beïnvloed het. Die afgelope jare het talle Amerikaners uit die groot stede in die noordooste van die land na Florida getrek, waarskynlik minder vanweë die warmer weer as om belastingredes. Hoe dit ook al sy, tydens die pandemie het ’n geskatte 950 mense daagliks na die suide verhuis. Dis egter nie die enigste migrasie nie, want van oor Amerika trek duisende mense uit hul beknopte woonplekke op soek na meer ruimte.

Dit sorg vir strawwe mededinging in die land se behuisingsmark, met talle huise wat teen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr