Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

CAPITEC

Koste-tot-inkomste wek kommer

apitec* se resultate, wat op 30 September aangekondig is, was vol baie groot toenames namate die basis-effek van ’n jaar vroeër in sy guns gewerk het aangesien die ses maande geëindig Augustus 2021 nie die vlak van slegte skuld ingesluit het nie. Die bank het ook voorsienings vir wanbetalings teruggetel. As ’n mens die tussentydse resultate vir 2021 met dieselfde tydperk in 2019 vergelyk en die bygetelde voorsienings weglaat, is Capitec se resultate beter as wat dit in 2019 was, wat tot reële gelykmatige groei lei. Daar was egter een gebied wat kommer veroorsaak het en dit was koste aangesien bedryfsuitgawes met 32% toegeneem het. Dit het die koste-tot-inkomste-verhouding tot 45% verhoog. Capitec het nog altyd ’n lae koste-tot-inkomste-verhouding gehad en het stadig al hoër

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related