Kuier

LIEF VIR DIE LEWE

Sy lei júís nou haar bestelewe, want sy kies elke liewe dag dankbaarheid.Enomdat sygekies het om al haar einas te vertroetel, isdie TVster Leandie du Randt (32) supergemaklik in haar eie vel.

Leandie het haarself gekoester op haar eie kronkelpad van seerkry en gevra vir die dinge wat nou manifesteer in haar lewe. Sy het op haar visiebord aangedui dat sy eendag die gesig van ’n groot brand wil wees. Nou is sy die splinternuwe aanbieder van die realiteitsprogram The Love Island SA wat pas op M-Net begin het. En hoewel die reeks se eerste paar episodes nie die beste reaksie van kykers gekry het nie, is Leandie steeds bly om betrokke te wees. M-Net het ook in reaksie op die kritiek verskoning gevra dat die reeks nie aan hul “gewone standaarde”voldoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
Sitrus-sensasie
Genoeg vir 4-6 mense Tjops 4-6 varktjops 1 teelepel sout 2 teelepels varsgemaalde swartpeper 1 teelepel fyn koljander 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap fyngerasperde skil en sap van 1 suurlemoen 2 eetlepels olyfolie Mash 8 aartappels, geskil en
Kuier2 min read
Ouderdomsgepaste Dissipline
“Sodra die kleingoed in die eiewillige fase ingaan (so vanaf 14 maande tot twee jaar), kan ons hulle die grense begin leer van wanneer hulle ‘nee’ moet aanvaar,” meen Hettie. Ouers moet egter onthou dis belangrik vir kinders om dinge te verken en ont
Kuier1 min read
KYKNET&KIE DSTV-KANAAL 145
KykNET&kie is ’n verskeidenheidskanaal met outentieke kykgenot vir die hele gesin en eksklusiewe inhoud wat nog nooit vantevore gesien is nie. Moederhart, 13 Junie om 20:00 Kartal trek by die Karamaner kantoorgebou in. Aysun word siek op die boot. Di

Related