HUNT AFRICA LEATHER
Mar 12, 2021
3 minutes
Deur JACQUES BOSHOFF
Arnold Cloete, die eienaar van Hunt Africa Leather, het op negejarige ouderdom sy eerste leersakkie aanmekaargesit. Op so ’n jong ouderdom het die liefde vir leerwerk en hoe om praktiese produkte uit leer te maak, een van sy hoofstokperdjies geword.
Arnold is ’n professionele jagter van beroep, en soos ons almal weet, was dit een van die bedrywe wat die hardste deur Covid-19 getref is. Arnold was toe gedwing om sy stokperdjie verder te vat ten einde ’n inkomste
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days