Huisgenoot

NOU KAN EK SING SONDER VREES

OP ’N Karookoppie staan Merweville se nuwe distriksgeneesheer en sing dat haar engelstem tot in die stofstrate van die dorpie weerklink. So asof dit die natuurlikste ding op aarde is.

Tog was dit glad nie so maklik vir Nicole Fortuin, wat die singende dokter in die derde seisoen van Die boekklub speel, om daardie lieflike stem van haar voor ander te laat opklink nie. Nie ná die spannende ervaring wat sy as gr. 2’tjie gehad het nie.

Die talentvolle donkerkoppie moes destyds by ’n optrede van die koor van die Laerskool Boston in Kaapstad voorsing. Sy het weggeval met die lied, maar toe sy al die mense in die volgepakte saal sien,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related