TOE EN NOU
Jan 29, 2021
2 minutes
–Kyra Tarr
TWEE OSEANE-AKWARIUM, 25 JAAR OUD
Twee dekades gelede, voor dokumentêre programme soos die BBC se Blue Planet-reeks, was die lewe onder die branders vir die meeste Suid-Afrikaners ’n geheimenis. Ons het ook nie wêreldgehalte akwariums gehad waar ’n mens seediere van nader kon beskou nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days