Huisgenoot

KOEBAAI, HALLO, 2020, 2021!

CANTONA JAMES (22)

Dit was ’n jaar vol lof vir dié Kaapse akteur. Hy is as die beste opkomende kunstenaar by die kykNET Fiësta-prysaand aangewys én is vir ’n Royalty Soapie-prys benoem vir beste nuweling vir sy rol as Daniel Lefras in Arendsvlei. En dis nie al nie. Cantona, wat drama aan die Universiteit Stellenbosch studeer het, het ook ’n Fleur du Cap-prys vir die belowendste student gewen.

Wat was die beste Dat ek drie benoemings in een jaar gekry het – vir teater, akademie en TV. Dit laat my besef ek is goed genoeg om in die bedryf te bly en maak my minder senuweeagtig oor die toekoms van my loopbaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related