KUDDEBOU, UITVOER DRUK ROOIVLEISPRYSE HOËR
Nov 13, 2020
2 minutes
VIDA BOOYSEN
FOTO: VIDA BOOYSEN
IS vleispryse só hoog omdat mense tuisbly en braai of is dit al die staatsamptenare wat dwarsdeur die inperking steeds salaris kry en skaaptjoppies kan eet?
Só het prof. Johan Willemse grappenderwys op sy kwartaallikse markvooruitskouing gevra. Anders as verwag, het die huidige ekonomiese insinking
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days