Landbouweekblad

Voerkrale kou harde bene weens duur voer en vee

Daar is baie bespiegelinge oor die redes vir die hoë speenkalfpryse (bo R32/kg) en lamspryse (bo R85/kg), terwyl die ekonomie op sy laagste punt in meer sewe dekades is. Werkloosheid het tot nuwe rekordvlakke gestyg, terwyl voerpryse (veral mielies) in die afgelope weke ook nuwe hoogtes bereik het.

Die groot kwelvraag is of die hoë speenkalfen lamspryse tot in 2021 gaan voortduur terwyl die kuddeboufase aan die gang is. Hoe gaan die baie hoë voerpryse voerkrale en ander intensiewe veebedrywe beïnvloed? Sal hulle die pryse aan die verbruiker volhoubaar kan verhoog om koste deur te gee?

Teeldiere se pryse is stewig namate veeboere en selfs saaiboere hul veekuddes ná die droogtejare en kuddevermindering uitbou. Die hoë mieliepryse gee mielieboere die kontant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering