Landbouweekblad

‘Ondersteun die landbou – dit is nie ’n politieke speelbal’

HOU op om die Senekalsituasie aan die grondkwessie te probeer koppel. Dit het niks met mekaar te doen nie.

Manie stem saam met Chris-to van der Rheede van Agri SA as hy sê blote misdadigheid het tot die gebeure in Senekal gelei – saam met die polisie se onvermoë om misdadigers vas te trek en misdadigheid in landelike gebiede aan bande te lê.

Van der Rheede het gereageer nadat adj.pres. David Mabuza in die parlement gesê het dat as die grondkwessie nie opgelos word nie, sal daar net bygedra word tot die kweek van onvermydelike maatskaplike wrywing. Dit sal die land net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh