Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Menige Suid-Afrikaners word al die laaste paar maande teen die mure uitgedryf as gevolg van die grendeltyd en ander beperkings weens Covid-19.

Sommige ondervind die huidige pandemie se uitwerking op verskeie traumatiese wyses. Sommige sit sonder werk. En soms is dit nie net die ma of pa wat werkloos is nie, maar ook die ander broodwinners in die huis. Die sentjie of neseiertjie wat weggesit is vir die donker dae, moet noodgedwonge gebruik word om al die gaatjies toe te stop en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related