Kuier

WATOP AARDE?

HOE GEBEUR ’N AARDBEWING?

Natuurlik: Aardbewings is nie lukraak versprei nie – dit kom meestal voor langs plaatgrense.

In die aarde is daar groot dik rotsplate (tektoniese plate) wat kilometers dik is. Die plate dryf op die dik, warm magma van die mantel en beweeg konstant. Waar die plate ontmoet, druk of skuur dit teen mekaar en spanning bou op. Wanneer te veel spanning opgebou het, skuif die plate skielik onder of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related