Rapport

Hoop vlam op oor Ruan

Junior Pokomela sal die Cheetahs se kapteinskap oorneem terwyl Ruan Pienaar van ’n kniebesering herstel.

Hoop bestaan egter in die Cheetah-kamp dat Pienaar nie lank in die siekeboeg sal wees nie. ’n Operasie word hopelik nie eens benodig nie nadat hy sy mediale ligamente en knieskyf in Vrydagaand se Superrugby Unlocked-oorwinning van 19-17 oor die Bulle in Bloemfontein be-seer het.

’n Skandering wat die 36-jarige Pienaar gisteroggend ondergaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band