Regter: ‘Krieket lok deesdae kripvreters’
Oct 18, 2020
2 minutes
Luke Alfred
As oudregter Chris Nicholson die storie so bekyk, lyk dit vir hom asof Krieket Suid-Afrika (KSA) deurspek is van mense wat slegs om eie gewin daar is.
Nicholson was onlangs in die nuus omdat van die bevindinge wat hy in 2012 gemaak het na aanleiding van ’n ondersoekkommissie na KSA se bestuursake,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days