Rapport

Dok Ali: Weg met die kripvreters!

Ontbind die ganse raad van Krieket Suid-Afrika (KSA) en stel ’n nuwe een saam wat bestaan uit ware krieketliefhebbers van alle rasse.

Volgens die voormalige krieketbaas dr. Ali Bacher is dit al wat KSA van ondergang kan red.

“Oral waar ek gaan, keer krieketliefhebbers my voor met vrae: Wat gaan aan by KSA? En, hoe maak ons dit reg? En die antwoord is onaangenaam, maar eenvoudig: Ons het ’n nuwe raad nodig,” het Bacher die afgelope week in ’n openhartige gesprek by sy huis in Sandhurst, Johannesburg, aan Rapport gesê.

Bacher maak dit dadelik duidelik dat hy geen ambisies het om weer tot krieket

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste