Nou moet jy betaal om beboet te word!
Oct 18, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
As die omstrede Aarto-verkeerswet volgende jaar in werking tree, sal jy R100 moet betaal om beboet te word, selfs al is jy onskuldig.
Die Automobiel Assosiasie (AA) se woordvoerder, Layton Beard, sê dié heffing van R100 wat elke keer gehef word wanneer jy beboet word, is inderwaarheid ’n verskuilde belasting. “Dis soos om te moet betaal vir die voorreg om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days