Rade kla, maar ‘inperking knou krag’
Jul 26, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Die Covid-19-inperking het die energiereguleerder Nersa se planne vertraag om die reëls vir die aangemelde maksimum vraag na krag te verander.
Dié reëls is volgens munisipaliteite onregverdig en laat hulle in ’n Eskom-skuldput beland waaruit die meeste nooit weer kan kom nie. Hul agterstallige skuld aan Eskom beloop reeds R30 miljard en groei fluks.
Die aangemelde maksimum vraag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days