Nersa-blapse pluk jóú sak
Jun 28, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Verbruikers sal dalk meer as R100 miljard moet opdok aan hoër kragtariewe weens foute deur die energiereguleerder Nersa.
Rapport kan onthul dat Nersa sy teenkanting vir twee hofaansoeke van Eskom teruggetrek het. Die reguleerder erken daardeur dat hy met die neem van vier van sy besluite oor Eskom se kragtariewe die verkeerde prosedure gevolg het en dat dit tersyde gestel moet word.
’n Derde hofaansoek is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days