Al wil Nersa keer, is duurder krag ons voorland
Mar 15, 2020
3 minutes
Antoinette Slabbert
Suid-Afrikaanse verbruikers moet hulle maar vet smeer vir skerp verhogings in kragtariewe.
Dít kom nadat Eskom die afgelope week sy tariefverhogings vir vanjaar in die parlement ter tafel gelê het, waarvolgens sy regstreekse kliënte van 1 April af gemiddeld 8,76% en munisipaliteite van 1 Julie af 6,9% meer gaan betaal vir krag. Dié tariewe weerspieël nog nie die besluit van die hooggeregshof in Pretoria die afgelope week om die energiereguleerder, Nersa, se bepaling
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days