Daardie ou is nie ’n bergie, ouers, dis jul skoolhoof
Oct 18, 2020
2 minutes
Landi Slatter
FOTO: TWITTER
Skole is al so desperaat vir geld dat ’n Pretoriase skoolhoof al met ’n plakkaat by ’n verkeerslig gepleit het dat ouers hul kinders se skoolgeld betaal.
“Willowridge parents, please pay school fees” lui die plakkaat waarmee ’n gemaskerde Rowan Phillips die afgelope week op ’n straathoek gestaan het. Hy het by navraag gesê as ’n werknemer van die daaroor praat nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days