Rapport

Private sektor kan nou treine oorvat

Pres. Cyril Ramaphosa wil twee van die land se besigste pendelaar-treinroetes privatiseer om meer bekostigbare openbare vervoer aan bykans ’n miljoen mense beskikbaar te stel.

Ramaphosa het Donderdag in sy toespraak oor die regering se ekonomiese herstelplan gesê die regering wil “groter deelname van die private sektor in spoorvervoer bevorder deur derde partye toegang te gee tot die spoornetwerk”.

Alhoewel die president nie uitgestippel het wat dit presies beteken nie, was sy raadgewers in die presidensie baie meer spesifiek: Die bedoeling is die privatisering van spoorpendeldienste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s