Prasa ver van spoor af, sê kommissie
Feb 23, 2020
3 minutes
Antoinette Slabbert
As die Mededingingskommissie sy sin kry, is die sukkelende Passasierspooragentskap (Prasa) in sy huidige vorm se dae getel, sê Roelof Botha, ekonoom van die Optimum-beleggingsgroep.
As die kommissie se verreikende aanbevelings uitgevoer word, sal Prasa net sy tegniese afdeling en die langafstand-treindiens Shosholoza Meyl behou. Op ’n nuuskonferensie in Pretoria het Tembinkosi Bonakele, kommissaris van die Mededingingskommissie, gesê die Autopax-busdiens, Prasa se eiendomsmaatskappy Prasa Cres en Metrorail moet uit die agentskap
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days