Ace ‘ontwrig’ nou dié op sy spoor
Oct 11, 2020
3 minutes
Setumo Stone
en
Mandisa Nyathi
Ace Magashule het die Valke gewaarsku om nie ’n “mediasirkus” daarvan te maak as hulle hom wil aankeer of aankla nie.
Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, se prokureur, Victor Nkhwashu, sê in ’n brief aan die Valke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) hy is nie oortuig dat die gerugte vals is dat die Valke op sy spoor is nie.
Hy waarsku hulle daarom dat hy nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days