Nataniël sê ...
Oct 16, 2020
2 minutes
So gil my vriendin. Ons kyk deur my albums. Ja, nog steeds druk ek foto’s en plak dit in reusagtige boeke. Alles lyk eenvoudig mooier en meer gebeurtenisvol as op die skermpies wat ons gewoond geraak het.
Hier is ons om die tafel tydens ’n spierwit Kersete. Daar kuier ons almal in bloedrooi ná ’n vertoning. Kan iemand onthou wat die rede agter die rooi
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days