Finweek - Afrikaans

in geldryk wêreld

ie “inflasie of deflasie”-gesprekwas vuurwarm sedert die internasionale finansiële krisis (IFK) en het vanjaarweer kop uitgesteek. In albei tydperke het sentrale banke buitengewone monetêreverslappingsmaatreëls ingestel, en ontleders was bang dit sou inflasie veroorsaak. Lae verbruikersprysinflasie wêreldwyd ná 2009 het daartoe gelei dat baie mense besluit het die vrees vir inflasie is ongegrond. As jy die ervaring van 2009 tot 2016 op vanjaar toepas, kan jy voorspel dat inflasie oor die komende jare beperk sal bly. Dié gevolgtrekking is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges

Related