Rapport

Aandele bly beste vriend

In verlede week se rubriek, “Pastore, rente nie maats”, het ek die punt gemaak dat ’n belegging in rentedraende instrumente nie die beste is vir langtermynbeleggingsgroei nie. Die sinvolle vraag is dus, maar wat ís dan?

Op kort termyn

Dit gaan alles afhang van jou doel met die geld. Is dit op kort termyn, of vir ’n noodfonds? Indien ja, is ’n belegging in kontant (geldmarkfonds) heel sinvol. Dis bloot omrede die geldmark nie so blootgestel is aan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related