Rapport

Bevorder veiligheid én wins

Toe ’n groot multinasionale vervoermaatskappy agterkom ’n vragmotorbestuurder rem en versnel baie meer gereeld as sy kollegas, is onraad vermoed. Hulle het ondersoek ingestel en ontdek die bestuurder is swaksiende.

“Hy kon eers op die nippertjie sien daar is ’n voertuig voor hom en dan moet hy skielik rem. Dan het hy weer skielik weggetrek as hy agterkom hy is besig om die verkeer op te hou,” vertel Henry Smith, verkoopsdirekteur by MiX Telematics se Afrika-vlootafdeling.

Die storie het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste