Huisgenoot

ONS BUURLANDE

REPUBLIEK VAN MOSAMBIEK

Hoofstad: Maputo

Bevolking: 30 miljoen

Grondgebied: sowat 800 000 km²

Hooftale: Portugees (amptelik) en inheemse tale soos Makhuwa en Tsonga

Godsdiens: Christelik (59%), Islam (20%), geen geloof (14%), inheemse gelowe

Lewensverwagting: 56 jaar (mans), 60 jaar (vroue)

Geldeenheid: metical

IE ses lande wat aan Suid-Afrika grens, word ons buurlande genoem. In die vorige artikel het ons na Namibië, Botswana en Zimbabwe gekyk. Hulle lê almal noord. Nou kom die ander drie aan die beurt. Die bergkoninkryk van Lesotho word deur Suid-Afrika omsluit, terwyl die koninkryk van Eswatini (voorheen Swaziland)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers