Die ontploffing in Beiroet
Aug 21, 2020
2 minutes
Saamgestel deur SUZAAN HALL
CHAOS heers steeds in Libanon ná ’n ontploffing in die hoofstad, Beiroet, vroeër dié maand. Nie alleen gaan reddingsoperasies en opruimingswerk voort nadat ’n groot deel van die stad verwoes is nie; die mense van Libanon betoog ook teen hul eie regering.
Wat het gebeur?
Die yslike
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days