Huisgenoot

Hoe om nee te sê

AS JY nog altyd gesukkel het om nee te sê, bevind jy jou waarskynlik tans in ’n penarie. Die covid-19-pandemie lei tot allerhande netelige situasies waar dinge vinnig ongemaklik raak.

Een voorbeeld is sosiale geleenthede. Jy word na ’n braai saam met ’n klein groepie familie en vriende genooi, maar jy weet die inperkingsmaatreëls laat dit nie toe nie.

Boonop is jy nie juis gereed om sosiaal te verkeer nie en verkies om veilig in jou kokon tuis te bly. Jy wil nee sê, maar daar’s net te veel druk.

Dit sal Ma se hart breek as jy nie opdaag nie,” hoor jy.

Om jou te sien sal baie help om almal se gemoed te lig,” sê hulle.

En as jy iemand is wat mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related