Rapport

Goedkoop, maar ook gevaarlik

Veiligheid behoort voorrang te geniet wanneer jy ’n voertuig koop, maar intreevlakmotors wat in Suid-Afrika te koop is, het steeds min veiligheidskenmerke.

Só sê die Automobiel-Assosiasie (AA) in sy jongste verslag oor die veiligheid van intreevlakmotors. Luidens dié 2020-verslag bied net twee van die 27 intreevlakmotors in die plaaslike mark wat deel vorm van die verslag aanvaarbare veiligheid vir die prys wat jy betaal. Vir die doel van die verslag word R200 000 gebruik as afsnypunt vir intreevlakmotors.

Dié twee is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band