Geld terug na SA oor nood druk
Aug 16, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
Kontantvloeiprobleme weens Covid-19 en die inperking het talle Suid-Afrikaners met oorsese beleggings genoop om geld terug te bring.
FNB het die afgelope week gesê ’n beduidende getal van sy private bankkliënte wat tans onder geldelike druk verkeer, repatrieer hul buitelandse beleggings.
Wayne Sorour, hoof van Old Mutual International, sê dis veral op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days