Hof maak hond haaraf in 2 se twis
Aug 16, 2020
2 minutes
Kelly Minnie
Met die wysheid van Salomo en ’n verwysing na ’n appèlhofuitspraak in oudpres. Jacob Zuma se regstryd teen sý vervolging op korrupsieklagte het ’n Vrystaatse regter besluit waar Vasti von Bergheim nou eintlik tuishoort.
En dis by haar geregistreerde eienaar; nie dié
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days