Werker met depressie móés e-pos, bel, sê hof
Aug 16, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
Dis nie omdat ’n regsassistent depressief is dat hy afgedank is nie; dis omdat hy nie gebel of ’n e-pos gestuur het om te sê hy gaan nie kom werk nie, het die arbeidsappèlhof in Kaapstad bevind.
Ockert Jansen van Riversdal het 17 dae van sy werk weggebly
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days