Landbouweekblad

Dié trekkername laat motorfoendi’s regop sit

James Bond het die beste bemarking denkbaar vir sir David Brown se Aston Martin DB5 gedoen, maar Harry Ferguson kon dieselfde vir die firma se trekker, die David Brown, gedoen het.

Om ’n trekker te kry om met sy hidrouliese driepuntstelsel toe te rus, het Ferguson sowat 90 jaar gelede die maatskappy David Brown, toe reeds wêreldwyd bekend as vervaardiger van ratte en ratkaste, genader om as ’n gesamentlike projek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe