Landbouweekblad

Benut wild volhoubaar

Wat aanvanklik begin het as ’n stokperdjie en liefde vir die veld en jag vir mnr. Ben Bruwer van Kimberley in die Noord-Kaap, is vandag ’n volwaardige besigheid met 18 heeltydse werkers.

Die Vasvat Skietspan is een van die grootste verskaffers van wildsvleis aan die Mosstrich-wildsvleisabbatoir. Die Mosstrich Groep (nou Cape Karoo International nadat Mosstrich en Klein Karoo International saamgesmelt het) is een van die groot groepe in die wildsvleiswaardeketting in Suid-Afrika en Europa, en van sy aanlegte op Mosselbaai, Oudtshoorn, De Aar en Graaff-Reinet word Suid-Afrikaanse wild- en volstruisvleis reg oor die wêreld versprei.

Die uitbreking van bek-en-klouseer in 2019 het uitvoer van wildsvleis ’n nekslag toegedien en alle belanghebbendes in die bedryf moes noodgedwonge hulle klem meer op die binnelandse markte vestig.

“Hoewel daar tans nog ’n verbod op die uitvoer van diere met gesplete hoewe is, moet alle belanghebbendes in die bedryf hulself meet aan internasionale standaarde. Dit is nie net die buitelandse verbruiker wat ’n wêreldgehalteproduk verdien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding