Die waarde van graan en die groot rol van ligging
Aug 14, 2020
3 minutes
DEREK MATHEWS
B oere oor die land heen produseer graan in uiteenlopende klimaatstreke, grondtipes, gebiede met reënvalpotensiaal en markgeleenthede.
Al daardie faktore moet saamkom om ’n goeie oes te lewer, winsgewend vir die boer wees en hom boonop aanmoedig om dit weer te doen. Alleenlik wanneer dit met gereelde herhaling gedoen kan word, sal ons kan sê dit is ’n volhoubare boerdery.
Soos ons in vorige artikels bespreek het, is vraag na die produk absoluut bepalend in die waarde van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days