LIGGINGSDIFFERENSIAAL Waar lê die angel eintlik?
Jul 31, 2020
3 minutes
DEREK MATHEWS
Dit is alombekend en word meestal aanvaar dat die vryemarkwatgraanvooruit verhandel, die hoeveelheid, gehalte en ligging van die produk moet kan beskryf en waarborg.
Daarom is daar ’n enkelverwysingspunt waarna alle verkopers hul graan verwys en waarop alle kopers hul kosteberekenings maak. Hoewel ’n baie klein persentasie van die land se oes tans wel na Randfontein vervoer en daar verwerk word, is dit die verwysingspunt wat met die aanvang van die termynbeurs vir graan (Safex) geïdentifiseer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days