Landbouweekblad

BRIEWE

DIE NATUUR NEEM SY DEEL TERUG

Tydens die Tweede Wêreldoorlog kon vragskepe nie na Suid-Afrika kom nie, met die gevolg dat geen Joko- of Five Roses-tee beskikbaar was nie. Sedertdien is daar ’n groot vraag na rooibostee.

Die moederplante het in die Rocklands-omgewing in die Sederberge gegroei. Daarvandaan is die teesaad na die plase in die omgewing versprei.

Dit is algemeen bekend dat die rooibosteesaadjie ’n baie harde nerf het en nie maklik ontkiem nie. Die teebos blom in Oktober en daar is een saad in ’n peultjie. Wanneer dit ryp word, bars die peultjie oop en die saad skiet uit en val ’n meter ver van die bos in die sand. In die natuur kry ’n mens nie meer as 5% aanwas nie.

In die laat 1930’s het die boere hard gespook om ’n metode te vind om die saad te laat ontkiem. Dr. Lafras Nortier van Clanwilliam het navorsing daaroor gedoen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.