Kuier

WAT IS ‘MOOI’?

Toe Mej. Heelal Zozibini Tunzi in Desember 2019 tydens haar kroningsaand in Atlanta in Amerika sê:“Mag elke meisie haar gesig in myne sien weerspieël”, het sy baie mense se persepsie van skoonheid op sy kop gedraai.

Sy het ook die harte van mense regoor die wêreld verower, maar veral die respek van so baie vroue wat herhaaldelik deur televisieveldtogte, die media en die samelewing daaraan herinner word dat hulle nie aan die“standaard”van skoonheid voldoen nie. Vir baie jong mense, veral in Suid-Afrika, was dit die eerste keer dat hulle gesien het hoe iemand soos Zozibini met haar natuurlike kort krullerige hare en ’n donker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related