Landbouweekblad

ONDERRIG SLEUTEL TOT SUKSESVOLLE GRONDHERVORMING

Restitusie – die teruggee van iets wat ontneem is – is regeringsbeleid. Met of sonder vergoeding, geregverdig of ongeregverdig, sal die kommersiële boere van Suid-Afrika te doen kry met die onteiening van grond om die wetgewing van 1913 reg te stel. Dit is die wetgewing waardeur die landbougrond van Suid-Afrika só verdeel is dat die wit boere die leeue-aandeel daarvan gekry het.

Tot dusver is die suksessyfer van boerderye wat deur begunstigdes van grondherverdeling van stapel gestuur is, baie laag, buiten waar onderrig en mentorskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related