Nuwe boere leer al die nodige vaardighede op dié plaas
Mar 18, 2022
2 minutes
AFGRI
FOTO: AFGRI
Verskeie nuwe-eraboere is besig om hul boerdery-ondernemings suksesvol te bou op gehuurde en herstelde plase, en grond in staatsbesit. Hulle het bo die vele struikelblokke uitgestyg om by te dra tot voedselsekerheid en die Suid-Afrikaanse ekonomie. Vaardigheidsontwikkeling en opleiding is van hul sleutelsuksesfaktore.
AFGRI bied deur sy volfiliaal
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days