Kuier

KAAPSE ENGEL

Van swaarkry en pyn kan jy dié 28-jarige vrou van Eureka Estate in Elsiesrivier op die Kaapse Vlakte niks vertel nie. Inteendeel sy is al deur meer hartseer en pyn in haar 28 jaar op aarde as wat die meeste mense in hul leeftyd ervaar. Maar in plaas van om op ’n hopie te gaan sit en jammer te voel vir haarself, bring sy lig in ander se lewens.

Danya Goosen (28), die stigter van die liefdadigheidsorganisasie Lotus Street Foundation, se lewe was beslis nie maklik nie, maar dit is haar vermoë om te lag deur die seer en steeds te gee aan behoeftige gemeenskappe wat haar storie so besonders maak. Sy glo as jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related